Wikispecies:Sjablone

This page is a translated version of the page Wikispecies:Templates and the translation is 100% complete.

Sjablone onder oorweging

Daar sal nog 'n bietjie gepeuter moet word voordat dit vasgestel is watter inligting ingesluit moet word en watter NIE ingesluit moet word nie (ten einde te veel oorvleuling met Wikipedia te vermy).

In die besonder, alhoewel Volksname hier onder genoem word, word hulle tans slegs ingesluit wanneer daar 'n skakel na 'n Wikipedia-artikel bestaan.

Nuwe besprekinge vind ook plaas rakende die uitleg en formaat van hierdie bladsye, verwys na Wikispecies:Village pump/Archive 3#Revised proposal.

Tans word Panthera tigris voorgehou as 'n voorbeeld van die "ideale" Wikispecies-bladsy.

Hoe taksonbladsyinhoud uiteengesit behoort te word

Kyk na Hulp:Algemene Wikispecies

Taksonnavigasie: Voorsien die mees algemeengebruikte takke van die taksonomiese boom en bied daardeur gerieflike navigasie deur alle lewensvormgroepe. Om taksonnavigasiesjablone op te spoor, verwys na template:sp vir 'n voorbeeld. Om 'n sjabloon toe te pas, gebruik {{Nameofclade}}, en doen dit so: {{Aves}}.

Naam: Gee die binominale naam soos gegee deur die oorspronklike outeur van daardie naam. Byvoorbeeld: Meles meles (Linnaeus, 1758).

Sinonieme (onderafdeling): Gee 'n lys van ander wetenskaplike name wat al vir dieselfde spesies gebruik is. Hierdie name is nie meer geldig nie, maar bly steeds belangrik omdat die inligting wat aan sulke name gekoppel is steeds gebruik kan word vir die geldige naam. SINONIEME is 'n onderafdeling van die NAAM afdeling. Vir meer besonderhede verwys na: Hulp:Naamafdeling#Sinonieme. Vir 'n voorbeeld, kyk na Anopheles triannulatus.

Verwysings: Gee die publikasie waarin die oorspronklike beskrywing van die spesies verskyn het. Dit moet 'n werklike verwysing wees, NIE 'n webwerf nie. Maak ook hierdie verwysings volledig en gebruikervriendelik. Byvoorbeeld, skryf 'n afkorting soos "Insec. Inscit. Menstr." volledig uit as "Insecutor Inscitiae menstruus." Om verwysings op te spoor, probeer hierdie webwerwe:

Volksname: Gee spesiesname in ander tale met behulp van die {{VN|en=Red Fox|de=Rotfuchs|nl=Vos|ko=붉은여우|...}}-sjabloon.

Moet asseblief nie skakels na Wikipedia-artikels vir hierdie betrokke spesies invoeg nie, byvoorbeeld, moenie [[en:badger]] (skakels na die Engelse Wikipedia-artikel oor dasse), of [[de:Dachs]] (skakels na die Duitse Wikipedia-artikel oor dasse) bylas nie, want dit is oorbodig. Hierdie sogenaamde inter-wiki skakels word alreeds outomaties bygevoeg deur Wikidata, en sal vanself vertoon ondanks die feit dat hulle nie sigbaar is in die bladsykode nie.

Probeer om nie ander inligting ook by te voeg nie. As dit moet, las dit by op die takson se besprekingsblad. Om verstaanbaarheid in alle tale te verseker behoort enige verdere inligting vir 'n spesifieke takson op die betrokke Wikipedia-blad geplaas te word.

Sjablone vir taksonformattering

Soort lys Wat om te tik Wat dit doen
Genus {{g|Parus}} {{g|Pica}} {{glast|Poecile}} Parus – Pica – Poecile
Subgenus (Non-Plantae) {{subg|B|ironella|Bironella}} {{subg|B|ironella|Brugella}} {{subglast|B|ironella|Neobironella}} B. (Bironella) – B. (Brugella) – B. (Neobironella)
Subgenus Species (Non-Plantae) {{sgsps|G|raphium|G|raphium|agamemnon}} {{sgsps|G|raphium|G|raphium|arycles}} {{sgspslast|G|raphium|G|raphium|bathycles}} G. (G.) agamemnon – G. (G.) arycles – G. (G.) bathycles
Subgenus Species Subspecies (Non-Plantae) {{sgssps|Z|ygaena|M|esembrynus|r|ubricollis|afghanica}} {{sgssps|Z|ygaena|M|esembrynus|r|ubricollis|arachosica}} {{sgsspslast|Z|ygaena|M|esembrynus|r|ubricollis|fredi}} Z. (M.) r. afghanica – Z. (M.) r. arachosica – Z. (M.) r. fredi
Subgenus (Plantae) {{subgplant|E|ucalyptus|Acerosa}}{{subgplant|E|ucalyptus|Alveolata}} {{subgplantlast|E|ucalyptus|Cruciformes}} E. subg. Acerosa –E. subg. Alveolata – E. subg. Cruciformes
Section {{sect|H|ypericum|Adenosepalum}} {{sect|H|ypericum|Adenotrias}} {{sectlast|H|ypericum|Androsaemum}} H. sect. Adenosepalum – H. sect. Adenotrias – H. sect. Androsaemum
Subsection {{subsect|M|agnolia|Cubenses}} {{subsect|M|agnolia|Dugandiodendron}} {{subsectlast|M|agnolia|Talauma}} M. subsect. Cubenses – M. subsect. Dugandiodendron – M. subsect. Talauma
Species {{sp|P|arus|cinereus}} {{sp|P|arus|major}} {{splast|P|arus|minor}} P. cinereus – P. major – P. minor
Subspecies (Non-Plantae) {{ssp|C|anis|l|upus|rufus}} {{ssp|C|anis|l|upus|tundrarum}} {{ssplast|C|anis|l|upus|signatus}} C. l. rufus – C. l. tundrarum – C. l. signatus
Subspecies (Plantae) {{subspplant|A|donis|a|nnua|annua}} {{subspplant|A|donis|a|nnua|castellana}} {{subspplantlast|A|donis|a|nnua|cupaniana}} A. a. subsp. annua – A. a. subsp. castellana – A. a. subsp. cupaniana
Subspecies (Bacteria) {{subspbacteria|L|actobacillus|delbrueckii|bulgaricus}} {{subspbacteria|L|actobacillus|delbrueckii|delbrueckii}} {{subspbacterialast|L|actobacillus|delbrueckii|indicus}} L. delbrueckii subsp. bulgaricus – L. delbrueckii subsp. delbrueckii – L. delbrueckii subsp. indicus
Variety {{var|I|lex|c|renata|crenata}} {{var|I|lex|c|renata|fukasawana}} {{varlast|I|lex|c|renata|paludosa}} I. c. var. crenata – I. c. var. fukasawana – I. c. var. paludosa

Taksonformattering: Algemene reëls

Om die voorkoms van Wikispecies te standardiseer het ons 'n paar reëls vir die invoer van nuwe taksa opgestel.

Wanneer daar meer as een van 'n spesifieke takson is, moet die meervoudsvorm vir die takson gebruik word. Veelvuldige taksa op dieselfde taksonvlak moet dan geskei word deur 'n kombinasie van 'n nie-breekspasie, koppelteken en spasie: ( - ). Vir genera en laer vlakke, gebruik die sjablone hierbo.

Latin taxa and plurals
Taxon (enkelvoud) Taxon (meervoud)
Phylum Phyla
Classis Classes
Ordo Ordines
Familia Familiae
Divisio Divisiones
Cohors Cohortes
Sectio Sectiones
Tribus Tribus
Genus Genera
Species Species
Varietas Varietates
Forma Formae

Sjablone vir bladsyformattering

Wat om te tik Wat dit doen
{{aut|Carolus Linnaeus}} Carolus Linnaeus
{{a|Carolus Linnaeus}} Carolus Linnaeus
{{a|Carolus Linnaeus|Linnaeus}} Linnaeus
{{VN|en=Cow|fi=Lehmä}}
English: Cow
suomi: Lehmä

Prosedurale sjablone

Wat om te tik Wat dit doen
{{Disputed}}
  The status, affinity, scope or nomenclature of this taxon is disputed.

Please see discussion on the talk page.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Betwiste taksa

{{Homonym|xxxxxx}}
  Hierdie takson se naam is skynbaar ongeldig kragtens die relevante nomenklatoriese kode, aangesien dit moontlik 'n junior homoniem van xxxxxx mag wees.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Homonieme

{{NSF}}
  Hierdie bladsy gebruik nie standaard taksonformattering nie.

Dit kan daarom geskrap word.
Verwyder asseblief hierdie sjabloon nadat jy die taksonformattering reggemaak het.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Nie-standaard taksonformattering

{{Cleanup}}
  This page may require cleanup to meet Wikispecies quality standards.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Bladsye wat skoonmaak kort

{{Unreferenced}}, {{noref}}
  This taxon has no references.
Please verify the validity of this taxon and add the appropriate references. (Here's how.)

Bladsy word bygevoeg by Kategorie:Onbevestig

{{Merge|OtherPage}}
  This page should be merged with OtherPage.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Bladsye om saam te voeg

{{Merge to|OtherPage}}
  Hierdie bladsy behoort te versmelt met OtherPage.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Bladsye om saam te voeg

{{Delete}}
  Hierdie bladsy is 'n kandidaat vir vinnige verwydering.
Indien jy nie saamstem met die vinnige verwydering hiervan nie, gee asseblief jou redes daarvoor op die betrokke geselsbladsy.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Kandidate vir vinnige verwydering

{{Delete|reason}}
  Hierdie bladsy is 'n kandidaat vir vinnige verwydering. Die rede wat voorsien was is "reason".
Indien jy nie saamstem met die vinnige verwydering hiervan nie, gee asseblief jou redes daarvoor op die betrokke geselsbladsy.

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Kandidate vir vinnige verwydering

{{Disambiguation}}

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Dubbelsinnigheidsbladsye

{{Disambiguation|link=[[Ensifera (Orthoptera)]]}}

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Dubbelsinnigheidsbladsye

{{Stub}}

  This is a stub page which contains only a minimal amount of information.


Please contribute to Wikispecies by adding References, Type locality, Holotype and Synonyms.

Help improve Wikispecies by adding information to this taxon!

Die bladsy word bygevoeg by Kategorie:Brokkies

{{Userpage}}

Hierdie is 'n Wikispecies-gebruikersbladsy.
Indien jy hierdie bladsy aantref op enige ander webwerf as op Wikispecies self, is jy besig om na 'n duplikaatwerf te kyk. In daardie geval wees bewus daarvan dat die bladsy dalk nie op datum is nie, en dat die betrokke gebruiker nie noodwendig 'n persoonlike verbintenis met enige ander webwerf as Wikispecies het nie. Die oorspronklike bladsy is by
https://species.wikimedia.org/wiki/Wikispecies:Templates/af.

 
Wikispecies
{{Welcome-anon}}

Welkom by Wikispecies!

Goeiedag, en welkom by Wikispecies! Dankie vir jou bydraes. Ek hoop jy geniet dit om hier te wees en besluit om te bly. Hier is 'n paar bladsye waarna jy dalk sal wil kyk:

  • Hulp:Inhoud is 'n goeie inleiding tot die redigering van Wikispecies.
  • Sjablone bestaan om jou te help om ons standaarde vir sintaks en formattering na te volg.
  • Gooi ook 'n oog oor Gedaan en ongedaan.

Jy is welkom om aan te hou redigeer sonder om in te teken, maar miskien moet jy oorweeg om 'n rekening oop te maak. Dis gratis, ons vra nie vir enige persoonlike inligting nie, en daar is heelwat voordele aan verbonde, soos die vermoë om tred te hou met bladsye waaraan jy werk. Indien jy tog voortgaan om te redigeer sonder 'n gebruikersnaam, sal jou IP-adres dan gebruik word om jou te identifiseer.

Indien jy self 'n takson benaam het, is dit waarskynlik dat daar reeds 'n Wikispecies-bladsy oor jou bestaan (of mettertyd sal wees), sowel as ander bladsye oor jou publikasies. Verwys asseblief na ons raad en riglyne vir taksonouteurs.

In elkgeval, ek hoop jy sal dit geniet om hier te redigeer. Onderteken asseblief jou kommentaar op geselsbladsye met vier tildes (~~~~); dit sal outomaties jou IP-adres (of gebruikersnaam indien jy ingeteken is) en die datum invoeg. Indien jy hulp nodig het, vra my gerus op my eie geselsbladsy of by die algemene Geselshoekie. Weereens, welkom!

{{Welcome}}

Welkom by Wikispecies!

Goeiedag, en welkom by Wikispecies! Dankie vir jou bydraes. Ek hoop dat jy van die plek sal hou en gaan besluit om the bly. Sommige bladsye waarna jy dalk wil kyk is:

  • Hulp:Inhoud is 'n goeie inleiding tot die redigering van Wikispecies.
  • Sjablone bestaan om jou te help om ons standaarde vir sintaks en formattering na te volg.
  • Gooi ook 'n oog oor Gedaan en ongedaan.

Indien jy self 'n takson benaam het, is dit waarskynlik dat daar reeds 'n Wikispecies-bladsy oor jou bestaan (of mettertyd sal wees), sowel as ander bladsye oor jou publikasies. Verwys asseblief na ons raad en riglyne vir taksonouteurs.

Indien jy bruikbare prente het wat jy wil bydra tot Wikispecies, laai hulle gerus op by Wikimedia Commons. Dieselfde geld vir video- of oudio-lêërs met voëlgesang, walvisgeluide, ens.

Onderteken asseblief jou kommentaar op geselsbladsye met vier tildes (~~~~); dit sal outomaties jou gebruikersnaam (indien jy ingeteken is) en die datum invoeg. Lees asseblief ook die Wikispecies-beleid Wat Wikispecies nié is nie. As jy hulp nodig het, vra my gerus op my geselsbladsy, of by die Geselshoekie. Nogmaals welkom!

{{Not Wikipedia}} Dankie dat jy die bladsy '{{{1}}}' geskep of aangevul het. Ongelukkig publiseer ons nie op hierdie projek enige ensiklopedie-agtige artikels soos op Wikipedia nie, daarom is jou bydrae omgekeer (ontdoen), herskryf, of voorgestel vir verwydering (of dit is alreeds verwyder). Verwys asseblief na ons hulpbladsye (veral wat Wikispecies nié is nie), en kyk na Canis lupus vir 'n voorbeeld van hierdie projek se bladsyuitleg.
{{test}}

Dankie dat jy ge-eksperimenteer het met Wikispecies. Jou toets was suksesvol, en ons het dit nou verwyder. Gebruik asseblief die sandput vir enige ander toetse wat jy dalk sou wou doen. Kyk gerus na die welkombladsy om meer te leer oor hoe om by te dra tot Wikispecies. Dankie.

{{uw-vandalism1}}

(Eerste waarskuwing vir gebruikers)

  Welkom by Wikispecies. Alhoewel almal welkom is om by te dra tot hierdie projek, wil dit voorkom of ten minste een van jou onlangse wysigings nie konstruktief was nie en dit is daarom verwyder. Gebruik asseblief eerder die sandput indien jy toetswysigings wil maak. Dankie.

{{uw-vandalism2}}

(Tweede waarskuwing vir gebruikers)

  Hou asseblief op om teen-konstruktiewe wysigings op Wikispecies aan te bring. Dit kom voor of jou wysigings bloot vandalisme is en dit is daarom verwyder. Indien jy wil eksperimenteer, gebruik asseblief eerder die sandput. Dankie.

{{uw-vandalism3}}

(Derde waarskuwing vir gebruikers)

  Staak asseblief jou ontwrigtende wysigings. Indien jy voortgaan om Wiksipecies te vandaliseer, kan jy dalk verhinder word om verdere wysigings aan te bring.

{{uw-vandalism4}}

(Finale waarskuwing vir gebruikers)

  Hierdie is jou finale waarskuwing. Die volgende keer wat jy Wikispecies vandaliseer sal jy summier verhinder word om verdere wysigings aan te bring.

{{uw-vandalism4im}}

(Enigste waarskuwing vir gebruikers)

  Hierdie is jou enigste waarskuwing; as jy weer Wikispecies vandaliseer, sal jy summier verhoed word om enige verdere wysigings aan te bring.

Skakelsjablone

Wat om te tik Wat dit doen
{{commons|Category:Carnivora|Carnivora}}
  For more multimedia, look at Carnivora on Wikimedia Commons.
{{dichotomouskey|Animalia}}
  Wikibooks has a Dichotomous Key related to this taxon Animalia.

Vertalingsjablone

Wat om te tik Wat dit doen
{{Translation|1=Other languages|page=Help:Project sources}}
Other languages
En  en  hu  Nl