Wikispecies:Vertalingsadministrateurs
- Gebruik die Vertalingsadministrateurskennisgewingbord om 'n vertalingsadministrateur te kontak met vrae of voorstelle.
Vertalingsadministrateurs dui aan watter bladsye vertaal moet word met behulp van die vertalingsfunksie wat deel is van die vertalingsuitbreiding. Verder is hulle ook die enigstes wat vertaalde bladsye wat deur die vertalingsuitbreiding geskep is kan verwyder.
Administrateurs is in staat om hulleself soos nodig by die groep te voeg (of te verwyder) indien hulle gewillig is om ander gebruikers te help en hulle weet wat hulle doen (omdat hulle die dokumentasie gelees en dit waar moontlik getoets het—Wikispecies is nie 'n speelplek en vertalers is nie speelgoed nie). Verder kan enige gebruiker (onder dieselfde voorwaardes) plaaslike burokrate daarom vra by aansoek om vertalingsadministrateurskap.
Burokrate kan ook die voorreg terugtrek.
Lys van Vertalingsadministrateurs
Wikispecies het 12 vertalingsadministrateurs. 'n Altyd-opdatum en outomaties-geskepde lys is altyd beskikbaar by Special:ListUsers/translationadmin.
Vertalings- administrateur |
Onlangse aktiwiteit |
Main field of interest in regards to localization |
---|---|---|
1234qwer1234qwer4 | 2024 (check) | All issues |
Ameisenigel | 2024 (check) | All issues |
Chrumps | 2024 (check) | All issues |
CreativeC | 2023 (check) | All issues |
DannyS712 | 2024 (check) | All issues |
Koavf | 2024 (check) | All issues |
Minorax | 2024 (check) | All issues |
Omda4wady | 2020 (check) | All issues |
Samuele2002 | 2022 (check) | All issues |
Stïnger | 2024 (check) | All issues |
Tommy Kronkvist | 2024 (check) | Technical matters only |
Yona B. (יונה בנדלאק) | 2023 (check) | All issues |
Vertalingsadministrateurgebruikerskassie op Wikispecies
Hierdie gebruiker is 'n vertalingsadministrateur op Wikispecies. (bevestig) |
Vertalingsadministrateurs mag die vertalingsadministrateurgebruikerskassie op hulle gebruikersbladsye invoeg. Kopieër en plak die volgende kode op jou gebruikersbladsy:
{{User Translationadmin}}
Gebruikerskassie op Meta-Wiki
Indien jy 'n Meta-Wiki gebruikersbladsy het, kan jy die Wikispecies vertalingsadministrateurgebruikerskassie vir Meta op jou Meta-Wiki gebruikersbladsy invoeg.
Versoeke om vertalingsadministrateurskap
Verduidelik asseblief hier waarom jy vertalingsadministrateurstoegang nodig het. Indien goedgekeur, sal een van die burokrate die versoek nakom.
Jy kan {{subst:RFA|Gebruikersnaam|Waarom wil jy 'n vertalingsadministrateur wees.}}
gebruik om outomaties die aansoekvorm te skep.
Huidige versoeke
- None