Hulp:Afdeling vir volksname

This page is a translated version of the page Help:Vernacular names section and the translation is 100% complete.

Hierdie afdeling lys volksname in ander tale en, waar moontlik, skakels na Wikipedia-bladsye. Dit is altyd die laaste afdeling op 'n bladsy ("Verwysings" kom voor dit).

Die afdeling kan gedoen word in óf gespasieërde- (bokant) óf lysformaat (onder); beide vertoon dieselfde. Gespasieërd is gewoonlik gemakliker vir redigering, want dan is dit nie nodig om af te blaai vir teks onder die volksnaam-afdeling nie:


=={{int:Vernacular names}}==
{{VN |ar=دب الشمس |br=Arzh Malaysia |ca=Ós malai |cs=Medvěd malajský |da=Malajbjørn |de=Malaienbär |dsb=Malayziski mjadwjeź |en=Sun Bear |eo=Malaja urso |es=Oso malayo |et=Päikesekaru |eu=Malaysiako hartz |fa=خرس آفتاب |fi=Malaijinkarhu |fr=Ours malais |ga=Béar gréine |he=דוב מלאי |hr=Sunčev medvjed |hsb=Malajiski mjedwjedź |hu=Maláj medve |id=Beruang madu |it=Orso malese |ja=マレーグマ |ka=მალაიური დათვი |kk=Малай аюы |ko=말레이곰 |kw=Arth mel |lt=Malajinis lokys |lv=Saules lācis |mk=Малајска мечка |ms=Beruang Madu |my=ပသျှူးဝက်ဝံ |nah=Malayotlācamāyeh |nl=Maleise beer |nn=Malayabjørn |no=Malayabjørn |nv=Shash yázhí |pl=Biruang malajski |pnb=ماکھیو رچھ |ro=Ursul malaez |ru=Малайский медведь |sh=Sunčev medvjed |sl=Sončni medved |sr=Сунчани медвед |su=Ontohod |sv=Malajbjörn |th=หมีหมา |tr=Malaya ayısı |ua=Малайський ведмідь |udm=Малайя гондыр |ug=مالاي ئېيىقى |uk=Малайський ведмідь |vi=Gấu chó |zh-min-nan=Má-lâi-hîm |zh-yue=馬來熊 |zh=馬來熊}}

Of in lysformaat:

=={{int:Vernacular names}}==
{{VN
|ar=دب الشمس
|br=Arzh Malaysia
|ca=Ós malai
|cs=Medvěd malajský
|da=Malajbjørn
|de=Malaienbär
|dsb=Malayziski mjadwjeź
|en=Sun Bear
|eo=Malaja urso
|es=Oso malayo
|et=Päikesekaru
|eu=Malaysiako hartz
|fa=خرس آفتاب
|fi=Malaijikarhu
|fr=Ours malais
|ga=Béar gréine
|he=דוב מלאי
|hr=Sunčev medvjed
|hsb=Malajiski mjedwjedź
|hu=Maláj medve
|id=Beruang madu
|it=Orso malese
|ja=マレーグマ
|ka=მალაიური დათვი
|kk=Малай аюы
|ko=말레이곰
|kw=Arth mel
|lt=Malajinis lokys
|lv=Saules lācis
|mk=Малајска мечка
|ms=Beruang Madu
|my=ပသျှူးဝက်ဝံ
|nah=Malayotlācamāyeh
|nl=Maleise beer
|nn=Malayabjørn
|no=Malayabjørn
|nv=Shash yázhí
|pl=Biruang malajski
|pnb=ماکھیو رچھ
|ro=Ursul malaez
|ru=Малайский медведь
|sh=Sunčev medvjed
|sl=Sončni medved
|sr=Сунчани медвед
|su=Ontohod
|sv=Malajbjörn
|th=หมีหมา
|tr=Malaya ayısı
|ua=Малайський ведмідь
|udm=Малайя гондыр
|ug=مالاي ئېيىقى
|uk=Малайський ведмідь
|vi=Gấu chó
|zh-min-nan=Má-lâi-hîm
|zh-yue=馬來熊
|zh=馬來熊
}}

Wat sal vertoon as:

Vernacular names

العربية: دب الشمس
brezhoneg: Arzh Malaysia
català: Ós malai
čeština: Medvěd malajský
dansk: Malajbjørn
Deutsch: Malaienbär
dolnoserbski: Malayziski mjadwjeź
English: Sun Bear
Esperanto: Malaja urso
español: Oso malayo
eesti: Päikesekaru
euskara: Malaysiako hartz
فارسی: خرس آفتاب
suomi: Malaijikarhu
français: Ours malais
Gaeilge: Béar gréine
עברית: דוב מלאי
hrvatski: Sunčev medvjed
hornjoserbsce: Malajiski mjedwjedź
magyar: Maláj medve
Bahasa Indonesia: Beruang madu
italiano: Orso malese
日本語: マレーグマ
ქართული: მალაიური დათვი
қазақша: Малай аюы
한국어: 말레이곰
kernowek: Arth mel
lietuvių: Malajinis lokys
latviešu: Saules lācis
македонски: Малајска мечка
Bahasa Melayu: Beruang Madu
မြန်မာဘာသာ: ပသျှူးဝက်ဝံ
Nāhuatl: Malayotlācamāyeh
Nederlands: Maleise beer
norsk nynorsk: Malayabjørn
norsk: Malayabjørn
Diné bizaad: Shash yázhí
polski: Biruang malajski
پنجابی: ماکھیو رچھ
română: Ursul malaez
русский: Малайский медведь
srpskohrvatski / српскохрватски: Sunčev medvjed
slovenščina: Sončni medved
српски / srpski: Сунчани медвед
Sunda: Ontohod
svenska: Malajbjörn
ไทย: หมีหมา
Türkçe: Malaya ayısı
удмурт: Малайя гондыр
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: مالاي ئېيىقى
українська: Малайський ведмідь
Tiếng Việt: Gấu chó
Bân-lâm-gú: Má-lâi-hîm
粵語: 馬來熊
中文: 馬來熊


Wikidata

Interwiki vanaf Wikidata (bron: kopie van Q144923)

Wikipedia(58 pages) [edit] 
ar دب الشمس 
br Arzh Malaysia 
ca Ós malai 
ceb Helarctos malayanus * 
cs Medvěd malajský 
da Malajbjørn 
de Malaienbär 
dsb Malayziski mjadwjeź 
en Sun bear 
eo Malaja urso 
es Helarctos malayanus * 
et Päikesekaru 
eu Malaysiako hartz 
fa خرس آفتاب 
fi Malaijikarhu 
fr Ours malais 
ga Béar gréine 
he דוב מלאי 
hr Sunčev medvjed 
hsb Malajiski mjedwjedź 
hu Maláj medve 
id Beruang madu 
it Helarctos malayanus *
ja マレーグマ 
ka მალაიური დათვი 
kk Малай аюы 
ko 말레이곰 
kw Arth mel 
lt Malajinis lokys 
lv Saules lācis 
mk Малајска мечка 
ms Beruang Madu 
my ပသျှူးဝက်ဝံ 
nah Malayotlācamāyeh 
nl Maleise beer 
nn Malayabjørn
no Malayabjørn 
nv Shash yázhí 
pl Biruang malajski 
pnb ماکھیو رچھ 
pt Helarctos malayanus *
ro Ursul malaez 
ru Малайский медведь 
sh Sunčev medvjed 
simple Sun Bear 
sl Sončni medved 
sr Сунчани медвед 
su Ontohod 
sv Malajbjörn 
ta சூரியக்கரடி
th หมีหมา 
tr Malaya ayısı 
udm Малайя гондыр 
ug مالاي ئېيىقى 
uk Малайський ведмідь 
vi Gấu chó 
war Helarctos malayanus * 
zh_min_nan Má-lâi-hîm 
zh_yue 馬來熊 
zh 马来熊

Die laaste drie skakels sal vertoon as interwiki-skakels in die kantbalk. Soos gesien kan word in die voorbeeld, word nie alle artikels benoem met hulle volksname nie. Die meerderheid taksa sal nie volksname in sommige (of selfs enige) tale hê nie. Moenie name byvoeg in {{VN}} wanneer hulle dieselfde as die wetenskaplike naam (met * gemerk in die Wikidata-lys hierbo) is nie. Verder, moenie net eenvoudig name vertaal uit ander tale nie; dit werk nie so nie. Dit moet omgangsname wees wat werklik gebruik word.

Let op: Sommige taalweergawes van Wikipedia verkies die wetenskaplike naam vir die artikeltitel. In sulke gevalle, probeer om die korrekte volksnaam op te spoor in die inligtingskassie of in die inleidende deel van die artikel. Let aub. ook daarop dat, alhoewel die meeste wetenskaplike name Latynse grammatika gebruik, hulle gewoonlik nie as korrekte Latyn beskou kan word nie. Daarom is die korrekte Latynse volksnaam vir 'n takson byna nooit identies aan die wetenskaplike naam vir dieselfde takson nie. Byvoorbeeld, die Latynse volksnaam vir die huiskat is nie Felis silvestris catus nie, maar "cattus".

Die uiteindelike lys moet in alfabetiese volgorde volgens die naam van die taal wees (die wiki-kode doen dit outomaties). Vir 'n volledige lys van taalafkortings verwys na: meta:Lys van Wikipedias.

Let op: Die titels van interwiki-artikels begin altyd met 'n hoofletter, asof dit 'n sin is. Dieselfde geld vir die volksnaam-lys, selfs wanneer die betrokke taalkonvensie is dat volksname wat nie aan die begin van 'n sin staan nie, met 'n kleinletter begin.

Gebruik

Aangesien volksname nie 'n belangrike aspek van Wikispecies is nie, is die volksnaamlys in Wikispecies bloot 'n opsomming; die bedoeling is nie dat dit 'n volledige lys van elke plaaslike naamvariant, ooit, sal wees nie.

Om te verhoed dat die lys te lank word moet net een volksnaam vir elke taal ingesluit word. Dit behoort die standaardnaam (Frans, nom normalisé) te wees wat ook in amptelike publikasies in die betrokke taal gebruik word (bv. die 'IOC World Bird Names list', of die 'Botanical Society of Britain and Ireland plant list'). 'n Uitsondering word gemaak vir diesulke tale wat meer as een skryfsisteem gebruik. Die Serbiese taal, byvoorbeeld, gebruik amptelik beide Latynse skrip en 'n weergawe van die Cirilliese alfabet. In sulke gevalle is dit in die haak om twee name by te voeg, aangesien hulle effektief een naam is, net in twee verskillende alfabette.

Bykomende name mag bygevoeg word by die ekwivalente item in Wikidata, waarvoor daar dan bronne voorsien moet word.

Hoofletters

Die Engelse Wikipedia begin volksname met kleinletters, soos gebruiklik vir koerante, maar dit is strydig met die gebruik in die meeste formele taksonlyspublikasies; in Wikispecies VN-lyste behoort Engelse name die konvensie soos in die formele publikasies te volg (m.a.w., 'Sun Bear', nie 'Sun bear' of 'sun bear' nie). Let op dat in Duits alle selfstandige naamwoorde altyd met hoofletters begin, insluitende volksname.

Koppeltekens

In Wikidata word twee- en drieletter taalkodes deur 'n onderstreep geskei, maar die Wikispecies VN-lys gebruik 'n koppelteken: onthou daarom om bat_smg, zh_min_nan, ens., te verander na bat-smg, zh-min-nan, ens.

Eenvoudige Engels

Eenvoudige Engels ('Simple English', Wikidata-kode 'simple') is nie 'n aparte taal anders as Engels nie, en word nie in die sjabloon gebruik nie.

Nuwe tale

Om 'n nuwe taal tot die sjabloon by te voeg, los 'n boodskap by Template talk:VN.

Verwysingsafdeling Vernacular names section/af Riglyne vir Prente