Wikispecies:Patrolleerders
Patrolleerder is 'n gebruikerstatus wat aan Wikispecies-gebruikers toegeken kan word.
Patrolleerder
Estimated
1680+ unpatrolled edits
--SteinsplitterBot 00:02, 8 September 2023 (UTC)
In die kassie aan die linkerkant verskyn die nagenoeg opdatum totale aantal ongepatrolleerde bladsye wat patrollering benodig, en hier is 'n lys van die werklike bladsye.
Enige lêërs wat geskep word en wysigings wat aangebring word deur IP-adresse en gebruikers waaraan nog nie outopatrolleer-gebruikersregte togeken is nie, moet gepatrolleer en nagegaan word om te verseker dat hulle voldoen aan Wikispecies reëls en standaarde.
Sulke lêërs is gemerk met 'n rooi ! in die lys by Special:Onlangse Wysigings.
In die regterkantste onderste hoek het daardie lêërs 'n skakel, [Mark as patrolled], waarmee dit as korrek gemerk kan word nadat 'n Administrateur of Patrolleerder dit nagegaan het.
Oorweeg asseblief om daagliks nuwe bladsye en wysigings van gebruikers sonder outopatrolleerregte na te gaan.
Status
Die Patrolleerder-gebruikersreg magtig die gebruiker om:
- hulle eie bladsywysigings outomaties as nagegaan te laat merk
- nuwe bladsye na te gaan en as sulks te merk
Toekenning
Patrolleerder-status mag toegeken word deur enige Administrateur, en mag ook teruggetrek word deur enige Administrateur in geval van misbruik.
Lys van patrolleerders
Wikispecies het 37 patrolleerders. 'n Outomaties-gegenereerde, altyd opdatum en akkurate lys verskyn by Special:ListUsers/patrolleerder. Onlangse patrolleringstatistiek verskyn hier: https://xtools.wmflabs.org/patrollerstats/species.wikimedia.org?actions=patrol
Gebruikerskassie op Wikispecies
Hierdie gebruiker het patrolleerregte op Wikispecies. (bevestig) |
Patrolleerders mag die Patrolleerder gebruikerskassie op hulle gebruikersbladsye invoeg. Kopieër en plak die volgende kode op jou gebruikersbladsy:
{{User Patroller}}
Oorweeg asseblief om daagliks nuwe bladsye en wysigings van gebruikers sonder outopatrolleerregte na te gaan.
Versoeke om patrolleerregte
Indien jy patrolleerregte vir jouself of 'n ander gebruiker wil verkry, verduidelik asseblief waarom, hier. Indien daar besluit word om jou versoek toe te staan, sal een van die administrateurs vir jou die gebruikersregte toeken. Jy kan {{subst:RFP|Gebruikersnaam|Rede vir versoek om patrolleerregte}}
gebruik en dit sal outomaties die aansoekvorm skep. Vervang asseblief "Gebruikersnaam
" met die naam van jou gebruikersrekening (in skoonteks, sonder tildes), en vervang "Rede vir versoek om patrolleerregte
" met 'n kort verdudeliking van jou rede vir die versoek. Moet asseblief geen ander veranderinge aan die kode aanbring nie, moet byvoorbeeld nie 'n *
kolteken vooraan bylas nie!
Voeg die kode direk onder hierdie lyn in, bokant die "Vorige versoeke"-opskrif, en sonder om jou eie afdelingsopskrif of hoofopskrif by te las:
Culex (talk • contribs • block log • all projects)
Hello, I've been working regularly on WS for many years now and since last year I do training workshops on WS, mostly with French speaking users from various countries. I am also a sysop on WP:FR. Culex (talk) 22:29, 2 April 2024 (UTC)
- Approved. –Tommy Kronkvist (talk), 10:32, 19 April 2024 (UTC).