Wikispecies:Transwiki-invoerders

This page is a translated version of the page Wikispecies:Transwiki importers and the translation is 100% complete.

Wat is 'n transwiki-invoerder?

In die algemeen kan 'n transwiki-invoerder beskou word as 'n gebruiker met transwiki-invoerregte.

Daar is twee soorte invoerders op Wikimedia-wikis:

  • transwiki-invoerders kan slegs transwiki-invoere doen (import-toestemming)[1]
  • invoerders kan beide transwiki en oplaai-invoere doen (import en importupload toestemmings).

Invoere word selde gebruik; dit is byvoorbeeld nie nodig vir CC-BY-SA kopieregnakoming nie, verwys na Gebruiksvoorwaardes.

Hierdie regte is op alle wikis beskikbaar,[2] maar kan slegs toegeken word deur rentmeesters ná 'n versoek aan m:Rentmeesterversoeke/Toestemmings (veral die invoer-reg wat die importupload-reg insluit en wat besonder gevaarlik is) en dan net op 'n tydelike grondslag vir 'n spesifieke taak, tensy die projek 'n plaaslike proses en beleid het waardeur permanente invoerregte toegeken kan word.

Lys van transwiki-invoerders

Alle Wikispecies administrateurs het tans transwiki-invoerregte, asook 0 ander Wikispecies-gebruikers. 'n Lys van huidige nie-administrateur transwiki-invoerders verskyn by Special:ListUsers/transwiki. (Geen gebruikers, nie eens die administrateurs, het invoerregte nie.)

See also

Notes

  1. Benewens transwiki-invoerders, word "import" gebruikerstoestemming ook by verstek toegeken aan administrateurs op alle Mediawiki -projekte (behalwe geslote wikis).
  2. Alhoewel transwiki-invoer dalk onderhewig mag wees aan 'n versoek om die wiki se opstelling te verander voordat jy kan invoer vanaf die betrokke wiki (broninvoer).