Wikispecies:Burokrate
- Om vinnig 'n burokraat te kontak, gebruik die Wikispecies Burokrate se geselsbladsy. (Om eerder 'n administrateur te kontak, gebruik asseblief die Administrateurs se Kennisgewingbord.)
Burokrate
Burokrate is administrateurs met bykomende funksies. Hulle kan:
- Gebruikers bevorder tot administrateur- of burokraatstatus
- Robotstatus aan 'n rekening toeken of herroep.
Toekenning
Burokraatstatus kan deur enige ander burokraat toegeken word, maar kan slegs deur 'n rentmeester herroep word.
Kragtens die beleid vir administrateurstoegang op Meta, kan ledige burokrate se toegang opgeskort word.
Lys van Burokrate
Wikispecies het 6 burokrate. 'n Volledig en opdatumlys verskyn by Special:ListUsers/bureaucrat.
Burokraat | Laaste aktiwiteit |
---|---|
Dan Koehl | 2024 (check) |
Faendalimas | 2024 (check) |
Keith Edkins | 2024 (check) |
MPF | 2024 (check) |
OhanaUnited | 2024 (check) |
Tommy Kronkvist | 2024 (check) |
Burokraatgebruikerskassie op Wikispecies
Hierdie gebruiker is 'n burokraat op Wikispecies. (bevestig) |
Burokrate mag die burokraatgebruikerskassie op hulle gebruikersbladsye invoeg. Kopieër en plak die volgende kode op jou gebruikersbladsy:
{{User Bureaucrat}}
Gebruikerskassie op Meta-Wiki
Indien jy 'n Meta-Wiki gebruikersbladsy het, kan jy die Wikispecies burokraatgebruikerskassie vir Meta op jou Meta-Wiki gebruikersbladsy invoeg.
Aansoeke om burokraatskap
Verduidelik asseblief hier waarom jy burokratiese toegang nodig het. Na sewe dae, indien daar algemene instemming is dat jy 'n burokraat behoort te wees, sal een van die burokrate die versoek nakom.
Jy kan {{subst:RFA|Gebruikersnaam|Waarom wil jy 'n burokraat wees. ~~~~}}
gebruik om outomaties die aansoekvorm te skep.
Huidige versoeke
None