Sjabloon:Welkom-anoniem

This page is a translated version of the page Template:Welcome-anon and the translation is 100% complete.

Welkom by Wikispecies!

Goeiedag, en welkom by Wikispecies! Dankie vir jou bydraes. Ek hoop jy geniet dit om hier te wees en besluit om te bly. Hier is 'n paar bladsye waarna jy dalk sal wil kyk:

  • Hulp:Inhoud is 'n goeie inleiding tot die redigering van Wikispecies.
  • Sjablone bestaan om jou te help om ons standaarde vir sintaks en formattering na te volg.
  • Gooi ook 'n oog oor Gedaan en ongedaan.

Jy is welkom om aan te hou redigeer sonder om in te teken, maar miskien moet jy oorweeg om 'n rekening oop te maak. Dis gratis, ons vra nie vir enige persoonlike inligting nie, en daar is heelwat voordele aan verbonde, soos die vermoë om tred te hou met bladsye waaraan jy werk. Indien jy tog voortgaan om te redigeer sonder 'n gebruikersnaam, sal jou IP-adres dan gebruik word om jou te identifiseer.

Indien jy self 'n takson benaam het, is dit waarskynlik dat daar reeds 'n Wikispecies-bladsy oor jou bestaan (of mettertyd sal wees), sowel as ander bladsye oor jou publikasies. Verwys asseblief na ons raad en riglyne vir taksonouteurs.

In elkgeval, ek hoop jy sal dit geniet om hier te redigeer. Onderteken asseblief jou kommentaar op geselsbladsye met vier tildes (~~~~); dit sal outomaties jou IP-adres (of gebruikersnaam indien jy ingeteken is) en die datum invoeg. Indien jy hulp nodig het, vra my gerus op my eie geselsbladsy of by die algemene Geselshoekie. Weereens, welkom!