Hulp:Projekbronne
Inhoud · Wikispecies algemeen · Taksonnavigasie-afdeling · Naamafdeling · Verwysingsafdeling · Afdeling vir volksname
Riglyne vir Prente · Outeurname & Outeurbladsye · Projeksjablone · Projekbronne · Vertaling
Ons het 'n lys van goeie internetbronne saamgestel. Hierdie bronne kan gebruik word beide vir nuwe bydraes en die nagaan van bestaande inhoud op Wikispecies, maar kruisverwys asseblief na verskeie bronne voordat jy data uit enige van hulle byvoeg.
Lyste van spesies/genera
Lyste wat gemerk is met "(genera)" sluit alle lewende benaamde genera in. Ander sluit alle lewende benaamde spesies in.
- AlgaeBase (alle klassifikasievlakke; verwys na met :Template:ALGAE)
- Protista klassifikasie by micro*scope (genera)
- Wêreldregister van Seelewende Spesies (WoRMS) & Template:WoRMS
- AlgaeBase (fotosinterende Chromista)
- Protista klassifikasie by micro*scope (genera)
- Wereldregister van Seelewnde Spesies (WoRMS) & Template:WoRMS
- Groen alge ens. (nie-embriofiete):
- Protista klassifikasie by micro*scope (genera)
- AlgaeBase (alle klassifikasievlakke; verwys na met :Template:ALGAE)
- Mosse: Klassifikasie van die Bryophyta (genera)
- Vaskulêre embriofiete: World Checklist of Vascular Plants wêreld-konsensusbeskouing van alle bekende vaskulêre plantspesies (blomplante, keëlplante, varings en mosse)
- Internasionale Fossielplantnaamindeks (IFPNI) name search (verwys na met Template:IFPNI)
- Internasionale Plantnaamindeks (IPNI) name search (verwys na met Template:IPNI)
- TROPICOS by die Missouri Botaniese Tuine: name search (Vaskulêre plantsinonimie, publikasieinligting vir name)
- Plante van die Wêreld Aanlyn ("POWO") van die Koninklike Botaniese Tuine, Kew
- Index Nominum Genericorum
- Index Herbariorum
- Bylaes I-VIII van die ICN (voorstelle en versoeke om besluite volgens die kode)
- Wêreldkontrolelyste vir geselekteerde plantfamilies (Kew Botaniese Tuine)
- Fungi-woordeboek (genera)
- Index Fungorum (soek vir genera om toegang tot hulle spesies te kry)
- Porifera: Wêreld Porifera-databasis
- Cnidaria: Samevatting van die beskryfde wêreld-Cnidaria
- Ctenophora: Filum Ctenophora: lys van alle geldige wetenskaplike name
- Myxozoa: Samevatting van die beskryfde wêreld-Myxozoa
- Bryozoa (Ectoprocta): uBio ClassificationBank: Bryozoa (genera)
- Entoprocta: Samevatting van die beskryfde wêreld-Entoprocta
- Cycliophora: Een genus, Symbion, twee of drie spesies
- Mollusca:
- Brachiopoda: Sistematiek van lewende Brachiopoda-taksa (genera, pdf)
- Phoronida: Samevatting van die beskryfde wêreld-Phoronida
- Sipuncula: Samevatting van die beskryfde wêreld-Sipuncula
- Annelida:
- Echiura: Samevatting van die beskryfde wêreld-Echiura
- Nemertea: uBio ClassificationBank: Nemertea (genera)
- Chaetognatha: Chaetognatha: 'n Lys van geldige families, genera en spesies
- Arthropoda:
- Aphidoidea: Plantluis Spesieslêër
- Araneae: Die Wêreld-Spinnekopkatalogus
- Blattodea: Blattodea Spesieslêër
- Collembola: collembola.org
- Dermaptera Dermaptera Spesieslêër
- Embiidina: Wêreldlys van Lewende en Uitgestorwe Embiidina (=Embioptera)
- Hemiptera
- Hymenoptera Hymenoptera-Aanlyn (HOL)
- Lepidoptera: Wêreld Skoenlappers en Motte
- Mantodea: Mantodea Spesieslêër
- Neuropterida: Wêreld Neuropterida-Spesies
- Orthoptera: Orthoptera Orthoptera Spesieslêër
- Phasmida: Phasmida Spesieslêër
- Plecoptera: Plecoptera Spesieslêër
- Psocodea: Psocodea Spesieslêër
- Trichoptera: Trichoptera Wêreldkontrolelys
- Onychophora: Onychophora Wêreldkontrolelys
- Tardigrada: Samevatting van die beskryfde wêreld-Tardigrada
- Priapula, Loricifera, Kinorhyncha: Spesies- en outeurlys vir Priapulida, Loricifera en Kinorhyncha (in Duits)
- Priapula: Samevatting van die beskryfde wêreld-Priapulida
- Nematoda:
- Nematomorpha: Samevatting van die beskryfde wêreld-Nematomorpha
- Rotifera: uBio ClassificationBank: Rotifera
- Acanthocephala:
- Gastrotricha: Gastrotricha-sistematiek (genera)
- Gnathostomulida: Samevatting van die beskryfde wêreld-Gnathostomulida
- Platyhelminthes:
- Micrognathozoa: Een spesies, Limnognathia maerski
- Orthonectida: ITIS
- Rhombozoa: Samevatting van die beskryfde wêreld-Rhombozoa
- Hemichordata: 'n Omvattende lys van lewende Hemichordata, met foto-skakels (Google-kas)
- Echinodermata:
- Urochordata:
- Cephalochordata: Cephalochordata (pdf)
- FishBase (Vertebrata behalwe Amphibia, Reptilia, Aves, Mammalia)
- Viskatalogus (Vertebrata behalwe Amphibia, Reptilia, Aves, Mammalia)
- Wêreld-Amfibiërspesies (Amphibia)
- Die Reptieldatabasis (Reptilia)
- Wêreld-Seeskilpadkontrolelys, 2021 (Testudines)
- Iverson, 2022 Tipekontrolelys (Testudines) - nb: hierdie is 'n kontrolelys van tipe-eksemplare van seeskilpaaie
- IOC Wêreld-Voëllys (Aves)
- BirdLife International Data Zone (Aves)
- Wêreld-Soogdierspesies (Mammalia)
- Wêreld-Diernaamdatabasis (Mammalia)
- Zoonomen (Aves)
Archaea
Bacteria
- Geldig gepubliseerde genus- en spesiesname vir die domein Bacteria (of koninkryk Eubacteria)
- Nasionale Sentrum vir Biotegnologie-Inligting (NCBI) Taksonomie (vir bakterieë sluit hierdie ook taksa in wat (nog)nie geldig gepubliseer is nie)
Plaaslike lyste
Sjina
- Sjinese Dierspesies-Opgawe Databasis (Sjina)
- Databasis van Bedreigde en Beskermde Sjinese Diere
- Databasis van Taksonomiese kodes vir Sjinese fauna - Vertebrate
- fishbase.cn (Vis)
Australië
- Australiese Fauna-gids
- Australiese Plantnaamindeks (APNI) aanlyn-soektog
- beknopte databasis van plantname en naamveranderinge Wat is dit se Naam?
Bibliografiese bronne en digitale literatuur
- Taksonomiese literatuur 2 (plantkundige bibliografiese en biografiese inligting)
- Erfenisbiblioteek vir Biodiversiteit
- Botanicus
- Digitale Biblioteek van die Real Jardín Botánico in Madrid
- HathiTrust Digitale Biblioteek
- ISSN portaal (vind ISSN-nommers vir ou tydskrifte)
← Projeksjablone | Project sources/af |