This page is a translated version of the page Help:Project Templates and the translation is 100% complete.

Omdat taksonomie 'n veranderbare tak van die wetenskap is, moet Wikispecies in staat wees om vinnig veranderinge aan te bring. Om dit te vermag steun ons sterk op taksonsjablone. Die gebruik van sjablone af tot op genusvlak is noodsaaklik om Wikispecies aanpasbaar te maak. Sonder sjablone is elke bladsy se data vasgevang net in daardie bladsy, en wanneer taksonomiese veranderinge aangebring moet word moet elke bladsy individueel verander word. Daarteenoor, wanneer sjablone gebruik word is 'n enkele verandering aan die sjabloon voldoende om die verandering deur te gee na alle bladsye wat daardie sjabloon gebruik.

Hier is hoe dit werk. Stel jou voor ons het hierdie taksonboom:

Hoofbladsy

Superregnum: Eukaryota

Regnum: Fungi

Divisio: Glomeromycota

Classis: Glomeromycetes

Ordo: Glomerales

Familia: Glomeraceae

Genus: Glomus

Species: Glomus aggregatum

Ten einde hierdie boom aanpasbaar te maak gebruik on sjablone op elke vlak.

Template:Main Page

__NOTOC__
[[Main Page]]

(Die __NOTOC__ verhoed dat 'n inhoudsopgawe outomaties geskep word)

Template:Eukaryota

{{Main Page}}
Superregnum: [[Eukaryota]]

Template:Fungi

{{Eukaryota}}
Regnum: [[Fungi]]

Template:Glomeromycota

{{Fungi}}
Divisio: [[Glomeromycota]]

Template:Glomeromycetes

{{Glomeromycota}}
Classis: [[Glomeromycetes]]

Template:Glomerales

{{Glomeromycetes}}
Ordo: [[Glomerales]]

Template:Glomeraceae

{{Glomerales}}
Familia: {{fbr|Glomeraceae}}

Template:Glomus

{{Glomeraceae}}
Genus: {{gbr|Glomus}}

Wanneer mens 'n bladsy skep behoort dit net nodig te wees om die direkte voorganger se sjabloon te roep, en 'n lys van nasate te maak.

Benewens die belangrike taksonsjablone is daar 'n verskeidenheid ander sjablone beskikbaar om die lewe makliker kan maak. Kyk 'n bietjie na die lys van sjablone by Wikispecies:Templates. Gebruik sjablone na smaak; jy kan jou redes vir die byvoeging van enige besondere sjabloon noem op die kletsblad vir die betrokke takson.

Author Names Project Templates/af Project sources