Template:Localizationheader/af

This page is a translated version of the page Template:Localizationheader and the translation is 100% complete.

Welkom by die Lokaliseringsprojek se Kennisgewingbord.

Hierdie plek is vir enigeen met 'n versoek, voorstel vir verbetering, of vrae oor vertalings en lokalisering van spesifieke woorde en sinsnedes op Wikispecies. Begin asseblief 'n nuwe gesprek indien dit jy is.
Indien jy eerder 'n Vertalingsadministrateur benodig vir meer algemene vrae oor die vertaling van Wikispecies, gebruik asseblief die gewone Vertalingsadministrateurs se Kennisgewingbord. Vir algemene gesprekke wat nie verband hou met vertaling of lokalisering nie, gebruik die Geselshoekie.